OUR STORY

Eredienste word gehou elke Sondag om 09:00.

Hier dra ons die woord van God na die wereld daar buite. Ons wil al die soekende mense na waters van rus lei, waar God hulle sal neerle op groen weivelde. Bring jou gesin na die huis van die Here.

 

Ons beoog om met die Facebook blad al die balangstelendes op hoogte van sake te hou.Saam kan ons 'n eenheid vorm wat die kerk 'n beter plek kan maak."n Plek waar almal rus kan vind.
Lidmate van die kerk is welkom om by die groep aan te sluit. Inligting oor die kerk asook relevante aktiwiteite sal van tyd tot tyd hier uitgeruil word.

 

FIND US HERE

R104, Rustenburg, North West 0284, South Africa

WHAT'S IMPORTANT
STAY CONNECTED
By appointment only
Open hours today: By appointment only
  • Monday

    By appointment only

  • Tuesday

    By appointment only

  • Wednesday

    By appointment only

  • Thursday

    By appointment only

  • Friday

    By appointment only

  • Saturday

    Closed

  • Sunday

    N/A

  • 11/06/2021 00:03 local time

KEY CATEGORIES
Contact Form

    mood_bad
  • No comments yet.
  • Add a review