Search

 

Related Links

Magalies Meander

Moses Kotane - Sun City

Rustenburg Adventure, Tourism and Accommodation

Buffelspoort Tourism and Info Centre

Magaliesberg Maps

 

 

BOOKS FOR SALE AT THE BUFFELSPOORT INFO CENTRE

“Wild Flowers of the Magaliesberg” by Kevin Gill and Andry Engelbrecht 

 

“The Magaliesberg” by Vincent Carruthers 


The books are available from the Buffelspoort Valley Tourism and Information Centre

Click on the image for more info

 

Sunday
May202018

Wigwam

 

 

Sunday
May202018

Mooinooi Aqua Club

Introducing people to the awesome sport of Scuba Diving

MOOINOOI SUBAQUA CLUB·SATURDAY, APRIL 21, 2018

Mooinooi Aqua Club consists of members that are qualified Scuba Divers that are committed to safe diving practices, to ongoing self education for the sport of Scuba and to promoting the sport of Scuba Diving.

The club has resident CMAS Dive Instructors that offer scuba training from Snorkeling though to Dive Instructors. Training is conducted at the club premises using the 5 meter deep training pool as well as the 50 meter pool next to the club. The club has a compressor and kit room and kit may be hired by paid up club members.

First Aid courses accredited by the Department of Labour are also offered

DANSA (Divers Alert Network South Africa ) courses covering all types of Scuba Dive related First Aid training is offered

There is also a resident SAI Swimming instructor that offers training to students from the age of 3 months through to adults.

The club has a lapa with kitchen and licensed bar and is available for the members and is hired out for private functions .

 

 

 

 

 

 

 


Sunday
May202018

Geckos

 

 

Sunday
May202018

Mooinooi Bowling club

 

 

 

 

 

 

Sunday
May202018

THE TARENTAAL TEATER – Musiek – Teater - Funksies 

 

 

TARENTAAL TEATER

Kom geniet heerlike boerekos by  
Die Tarentaal Restaurant

elke Sondag (11:00 - 16:00)

Oorsaakpad, Rustenburg  

 Kom proe weer jou ouma se lekker,
tradisionele boerekos in 'n rustige plaas atmosfeer by die Tarentaal 

 

Liplekker Pap en Kaiings, Skilpadjies, Afval,   Beesstert, Hoenderpastei, Malvapoeding, om van die plaasbrood met varkvet nie eers te praat nie!

 

 

Ons dranklisensie is goedgekeur; kom geniet dus 'n lekker koue drankie saam met jou ete!
Bespreek nou jou tafel om teleurstelling te voorkom! 
 
of besoek ons op
Hou ook ons webblad dop vir verdere nuus
 
Navrae: michele@tarentaalteater.co.za  
sms of skakel 079 341 3420


Ons dranklisensie is goedgekeur; kom geniet dus 'n lekker koue drankie saam met jou ete!
Bespreek nou jou tafel om teleurstelling te voorkom! 
Bespreek hier  of besoek ons op
www.tarentaalteater.co.zaHou ook ons webblad dop vir verdere nuus  Navrae: michele@tarentaalteater.co.za  sms of skakel 079 341 3420

 

Dagsê Tarentalers!

Voor jy jou oë uitvee is die vakansie verby en almal teurg by die werk! Ons hoop werklik dat hierdie jaar vir julle vol vreugde, vrede en voorspoed sal wees, en dat dit 'n besonderse een sal wees ook by die Tarentaal. Mag ons kuiers net lekkerder word!

Ons is besig met die res van die jaar se program, en sal hom stuur soos ons datums vir kunstenaars vas het...

Vir die nuwelinge:

Ek sukkel steeds met verkeerde verwysings - maak asseblief seker jou betalings verwysing is onder die naam waaronder jy bespreek het. Moet asseblief nie 'n van of voorletters gebruik nie - slegs jou "naam en van"/"kunstenaar". As jy namens iemand anders betaal, gebruik asseblief hulle naam as verwysing.

• Voorlopige besprekings word slegs as geldig beskou wanneer ons die betaling ontvang het.

• As betaling/bewys van betaling, nie 7 dae voor die vertoning ontvang is nie, sal kaartjies (sonder kennisgewing) weer as te koop aangebied word.

• Indien jy reeds betaal het maar nie die vertoning kan bybring nie, sal ons ons bes doen om jou te help om jou kaartjies weer te verkoop, maar sal

ongelukkig nie verantwoordelik wees vir die vergoeding daarvan as kaartjies nie herverkoop nie.

• Verwysing met betalings moet "JOU NAAM/KUNSTENAAR" wees, bv. MICHELE PIETERSE/KOOS KOMBUIS.

• DIT IS BAIE BELANGRIK DAT JOU VERWYSING REG IS, MAAK ASSEBLIEF SEKER HIERVAN !!!!!!!!!

• GROEP BESPREKINGS: Ons sal dit verkies as alle geld van 'n groep bespreking vir een persoon gegee word, en net een betaling gedoen

word. Sou aparte betalings gemaak word, wat deel maak van 'n groep bespreking, moet elke betaling asseblief die verwysing waaronder die

tafel bespreek is, gebruik.

• In die wintermaande maak ons self sop en bak regte egte plaasbrood, met botter en tuisgemaakte konfyt. Ete besprekings moet asseblief saam met kaartjie geld inbetaal word.

• As ons nie 'n bespreking vir etes 3 dae voor die vertoning ontvang het nie, aanvaar ons dat jy jou eie piekniekmandjie gaan bring.

• Tafelplasings word volgens datum van betaling gedoen. E-pos asseblief bewys na: michele@tarentaalteater.co.za, sodra bewys ontvang is, word jou

tafel toegeken.

• Alle besprekings moet asseblief eers by my gemaak word voor enige geld inbetaal word.

• Ons werk nie met enige kontant by die deur nie.

Gaan loer gerus by www.tarentaalteater.co.za en skryf in ons "Gasteboek", of gaan kyk sommer net wie het al by ons opgetree - en wie nog oppad is! Volg ons gerus ook op Facebook.

Onthou ook asseblief dat ons "tarentaal@nashuaisp.co.za" adres NIE MEER IN WERKING IS NIE. Gebruik slegs michele@tarentaalteater.co.za of anita@tarentaalteater.co.za. Ons faks nommer is: 086 765 1557

Stuur asseblief vir my foto's van funksies of vertonings: michele@tarentaalteater.co.za, ons sit dit graag op ons webwerf!

Ons sien regtig uit om 'n jaar propvol lekker met julle te deel!

Tarentaal groete

 

 

Contact: Chris or Anita Pieterse

 

KONTAKPERSONE IS AS VOLG:

 

Jeandré - 082 378 3407 - Troues en koörporatiewe funksies

 

Anita - 082 782 3019 - Sondag buffet, funksies en algemene navrae

 

Michelé - 079 341 3420 - Teater navrae en besprekings

 

Natasha - 072 442 2783 - Sosiale media

 

Sunday
May202018

Grobbelaar's Whitehouse

Sunday
May202018

Gracepoint Guesthouse, conference centre and wedding venue. 

Welcome to Gracepoint Guesthouse, conference centre and wedding venue. 

Gracepoint is a very safe and secure and very peaceful environment with high standards and good quality, near the Magaliesberg mountains.

We are situated opposite the Mooinooi Golf course which is one of the best in North West.

The graciously styled 20 room lodge, is located in proximity to the mining area of Rustenburg, Brits, Marikana.  Not too far from Hartebeespoortdam with the Chameleon village, snake and animal farm, elephant sanctuary, monkey sanctuary.

Nearby attractions: Trail walking, mountain biking, and the Buffelspoortdam for fishing and water sports.

We have a dining room which serves all mouthwatering homecooked meals as well as packed lunches prepared by our chef.

Our comfortable rooms have air conditioning, DSTV, bar fridges and all amenities and are equipped with double, queen or ¾ beds and a desk.

We do snack platters on request as well as the catering for any function from  birthday parties, weddings, meetings, training,  corporate functions etc.

A small chapel on the premises built with rocks and stained glass window is the perfect place for the intimate wedding. 

Our conference centre consists of 3 conference rooms and a big hall which seats up to 200 people.

All necessary equipment is mounted in the conference centre eg. White boards, screens, projector and a sound system is available.

To cool down during the summer heat, we have a cold water swimming pool and a nice lapa where family get-to-gethers can take place.

Gracepoint is the ideal place to relax after a busy week and every guest will be welcomed to our establishment.

 

 

Address:

R104, opposite BP Garage, Elandskraal, Mooinooi.

South Africa

   

 

Contact Us:

N. D. Payne

Mobile no:082 469 2228, 079 879 9390, 082 412 3318
Email: gracepoint@lantic.net
Website: www.gracepointguesthouse.co.za

 

 

GPS Coordinates:S 25 45’29.67 E 27 33’56.58

Sunday
May202018

Afri-Sun weddings Venu

Ons tariewe is as volg:

Buite Seisoen:

R200 per nag per staanplek met 4 mense op

R600 per tent per nag vir n maksimum van 4 mense – beddegoed en eetgerei word verskaf en dra n R300 breekware deposito

Dis R50pppn vir ekstra mense op staanplekke of in n tent (vooraf gereel en betaalbaar)

 

Binne Seisoen

R250 per nag per staanplek met 4 mense op

R700 per tent per nag vir n maksimum van 4 mense – beddegoed en eetgerei word verskaf en dra n R300 breekware deposito

Dis R50pppn vir ekstra mense op staanplekke of in n tent (vooraf gereel en betaalbaar)

 

Ander Tariewe:

R2000 vir maand kamp termyn

Pensionaris afslag is beskikbaar

Lapa tariewe vir funksies vir troues word n kwotasie op gedoen afhangende van die funksie/benodighede/aantal mense

 

Die oord het n mini putt putt baan, 2 swembaddends, n kinderspeel area en aktivitieite soos pool en darts. Ons doe nook per geleentheid kleiduif skiet.

 

Ons is naby stap roetes en het n lifelike voel lewein en om die park vir die wat graag wil kyk na spesies.

 

Ons is so 5km van Buffelspoort dam af vir visvang en 15km van die legendariese Magaliesberg Canopy Tours af.

 

Ons venue is ook great vir troues, funksies en familie of kerk saamtrekke. Ons lekker groot lapa is in die middle van die kamp, by die swembad en boma’s. die lapa het klank in en kan gebruik word vir funksies en trou onthale terwyl die boma langs die swembad n pragtige buite trou venue maak. Die hele kamp kan ook uitgehuur word waar die lapa dan gebruik word vir saam kuier of funksies en die res an die kamp vir die slaap plek. Ons het ook faciliteite vir konferensies – die lapa het n proxy en skerm vir die konferensie gangers.

 

Ons is ook naby New Beginnings (trou venue) wat heerlike romantiese pieknieks in die berg reel.

 

Ons het ook n kroeg area en kan per geleentheid so rugby of ander sport aanbied.

 

Ons bied die volgende funksies aan in die nabye toekoms:

Carols by Candlelight saam met ONBESKAAMD – 2 Desember 2017

Kersfees viering - Desember

Boeremusiek Gilde met Boeresport – Jan/Feb

Damesaand – Jan/Feb

 

Geriewe in wording:

Warm Water Swembad

Paintball Arena

Bass dam

Boskampe

 

Ons oord is klein genoeg dat jy jou kind heeltyd kan sien. Hier is baie plek waar hulle met fietse kan ry, en met ander maats kan speel reg onder jou neus. Die oord is stil en rustig omdat dit so klein en intiem is.

 

Ek hoop dit gee jou genoeg inligting om meet e werk.

 

Kamp Groete / Camp Regards,

 

Mercia

072 3633 633

 


Afri-Sun Camping sites are ideal for visitors looking to experience nature in a safe and remote environment. Its a nature lover’s paradise to get away from it all and reconnect with nature, family and friends. Our self-catering campsites are environmentally friendly. Each campsite is absolutely unique in its own way. We offer the facilities of 3 different bush camps and a caravan park.

Enjoy camping in our peaceful campgrounds located in the North West Province, Mooinooi, Barnardsvlei, surrounded by enormous trees and riverine vegetations. For many the greatest joy is being outdoors, in a secure and clean environment. Adults can enjoy a relaxing vacation while kids are entertained by what nature has to offer.

We also cater for any event. Book Afri-Suncamping for weddings, company functions, birthdays etc. 

CAMPING AND CARAVANNING

Camping offers an affordable and rewarding way to spend a few night under the stars around a camp fire with people close to you. Any big lover of the outdoors should try camping at least once during the course of his or her lifetime. It’s great way to meet new people, make new friends, see new places and bring families together.
The basic “back to nature” amenities we offer at our bush camp sites are restrooms and a spot where you can pitch your tent but yet again, for those who don’t enjoy getting dirty, we have stands available for caravans. How you choose to enjoy nature is up to you.

 

Friday
Dec012017

Sugarbush Hill Country Cottage

 

Martie Coetzer
Sugarbush Hill Country Cottages
071 656 6750

 

 


Wednesday
Mar022016

Wedding Venues