Search

 

Related Links

Magalies Meander

Moses Kotane - Sun City

Rustenburg Adventure, Tourism and Accommodation

Buffelspoort Tourism and Info Centre

Magaliesberg Maps

 

 

BOOKS FOR SALE AT THE BUFFELSPOORT INFO CENTRE

“Wild Flowers of the Magaliesberg” by Kevin Gill and Andry Engelbrecht 

 

“The Magaliesberg” by Vincent Carruthers 


The books are available from the Buffelspoort Valley Tourism and Information Centre

Click on the image for more info

 

Tuesday
Nov032015

Die Tarentaal Restaurant Kom geniet heerlike boerekos

 

TARENTAAL TEATER

Kom geniet heerlike boerekos by  
Die Tarentaal Restaurant

elke Sondag (11:00 - 16:00)

 


Oorsaakpad, Rustenburg
 

 Kom proe weer jou ouma se lekker,
tradisionele boerekos in 'n rustige plaas atmosfeer by die Tarentaal 

 

Liplekker Pap en Kaiings, Skilpadjies, Afval,   Beesstert, Hoenderpastei, Malvapoeding, om van die plaasbrood met varkvet nie eers te praat nie!

 

 

Ons dranklisensie is goedgekeur; kom geniet dus 'n lekker koue drankie saam met jou ete!
Bespreek nou jou tafel om teleurstelling te voorkom! 
 
of besoek ons op
Hou ook ons webblad dop vir verdere nuus
 
Navrae: michele@tarentaalteater.co.za  
sms of skakel 079 341 3420


Ons dranklisensie is goedgekeur; kom geniet dus 'n lekker koue drankie saam met jou ete!
Bespreek nou jou tafel om teleurstelling te voorkom! 
Bespreek hier  of besoek ons op
www.tarentaalteater.co.zaHou ook ons webblad dop vir verdere nuus  Navrae: michele@tarentaalteater.co.za  sms of skakel 079 341 3420

 


 

Contact: Chris or Anita Pieterse

 

KONTAKPERSONE IS AS VOLG:

 

Jeandré - 082 378 3407 - Troues en koörporatiewe funksies

 

Anita - 082 782 3019 - Sondag buffet, funksies en algemene navrae

 

Michelé - 079 341 3420 - Teater navrae en besprekings

 

Natasha - 072 442 2783 - Sosiale media

Address: Plot Pomona, Modderfontein, Oorsaak, Rustenburg

GPS Coordinates: S25°46.922' . E27°17.789'

 

 

Tuesday
Sep232014

Buffelspoort ATKV – Restaurant 

At the foot of the Majestic Magaliesberg, bathed in the sub-tropical climate of the Northwest-Province, you will discover the unique adventure that is ATKV-Buffelspoort.

Click to read more ...

Thursday
Nov172016

Gecko

 


Thursday
Jul062017

Lagai Roi

Tuesday
Sep192017

Raasblaar