Search

 

Related Links

Magalies Meander

Moses Kotane - Sun City

Rustenburg Adventure, Tourism and Accommodation

Buffelspoort Tourism and Info Centre

Magaliesberg Maps

 

 

BOOKS FOR SALE AT THE BUFFELSPOORT INFO CENTRE

“Wild Flowers of the Magaliesberg” by Kevin Gill and Andry Engelbrecht 

 

“The Magaliesberg” by Vincent Carruthers 


The books are available from the Buffelspoort Valley Tourism and Information Centre

Click on the image for more info

 

TO STAY -     BED & BREAKFAST     /     CAMPING     /     GUESTHOUSES     /     HOTELS     /     PARKS AND LODGES     /     RESORTS     /     SELF CATERING     /       ROOMS TO RENT

Tuesday
Oct182016

Afri-Sun Camping and 4x4

Ons tariewe is as volg:

Buite Seisoen:

R200 per nag per staanplek met 4 mense op

R600 per tent per nag vir n maksimum van 4 mense – beddegoed en eetgerei word verskaf en dra n R300 breekware deposito

Dis R50pppn vir ekstra mense op staanplekke of in n tent (vooraf gereel en betaalbaar)

 

Binne Seisoen

R250 per nag per staanplek met 4 mense op

R700 per tent per nag vir n maksimum van 4 mense – beddegoed en eetgerei word verskaf en dra n R300 breekware deposito

Dis R50pppn vir ekstra mense op staanplekke of in n tent (vooraf gereel en betaalbaar)

 

Ander Tariewe:

R2000 vir maand kamp termyn

Pensionaris afslag is beskikbaar

Lapa tariewe vir funksies vir troues word n kwotasie op gedoen afhangende van die funksie/benodighede/aantal mense

 

Die oord het n mini putt putt baan, 2 swembaddends, n kinderspeel area en aktivitieite soos pool en darts. Ons doe nook per geleentheid kleiduif skiet.

 

Ons is naby stap roetes en het n lifelike voel lewein en om die park vir die wat graag wil kyk na spesies.

 

Ons is so 5km van Buffelspoort dam af vir visvang en 15km van die legendariese Magaliesberg Canopy Tours af.

 

Ons venue is ook great vir troues, funksies en familie of kerk saamtrekke. Ons lekker groot lapa is in die middle van die kamp, by die swembad en boma’s. die lapa het klank in en kan gebruik word vir funksies en trou onthale terwyl die boma langs die swembad n pragtige buite trou venue maak. Die hele kamp kan ook uitgehuur word waar die lapa dan gebruik word vir saam kuier of funksies en die res an die kamp vir die slaap plek. Ons het ook faciliteite vir konferensies – die lapa het n proxy en skerm vir die konferensie gangers.

 

Ons is ook naby New Beginnings (trou venue) wat heerlike romantiese pieknieks in die berg reel.

 

Ons het ook n kroeg area en kan per geleentheid so rugby of ander sport aanbied.

 

Ons bied die volgende funksies aan in die nabye toekoms:

Carols by Candlelight saam met ONBESKAAMD – 2 Desember 2017

Kersfees viering - Desember

Boeremusiek Gilde met Boeresport – Jan/Feb

Damesaand – Jan/Feb

 

Geriewe in wording:

Warm Water Swembad

Paintball Arena

Bass dam

Boskampe

 

Ons oord is klein genoeg dat jy jou kind heeltyd kan sien. Hier is baie plek waar hulle met fietse kan ry, en met ander maats kan speel reg onder jou neus. Die oord is stil en rustig omdat dit so klein en intiem is.

 

Ek hoop dit gee jou genoeg inligting om meet e werk.

 

Kamp Groete / Camp Regards,

 

Mercia

072 3633 633

 


Afri-Sun Camping sites are ideal for visitors looking to experience nature in a safe and remote environment. Its a nature lover’s paradise to get away from it all and reconnect with nature, family and friends. Our self-catering campsites are environmentally friendly. Each campsite is absolutely unique in its own way. We offer the facilities of 3 different bush camps and a caravan park.

Enjoy camping in our peaceful campgrounds located in the North West Province, Mooinooi, Barnardsvlei, surrounded by enormous trees and riverine vegetations. For many the greatest joy is being outdoors, in a secure and clean environment. Adults can enjoy a relaxing vacation while kids are entertained by what nature has to offer.

We also cater for any event. Book Afri-Suncamping for weddings, company functions, birthdays etc. 

CAMPING AND CARAVANNING

Camping offers an affordable and rewarding way to spend a few night under the stars around a camp fire with people close to you. Any big lover of the outdoors should try camping at least once during the course of his or her lifetime. It’s great way to meet new people, make new friends, see new places and bring families together.
The basic “back to nature” amenities we offer at our bush camp sites are restrooms and a spot where you can pitch your tent but yet again, for those who don’t enjoy getting dirty, we have stands available for caravans. How you choose to enjoy nature is up to you.