Search

 

Related Links

Magalies Meander

Moses Kotane - Sun City

Rustenburg Adventure, Tourism and Accommodation

Buffelspoort Tourism and Info Centre

Magaliesberg Maps

 

 

BOOKS FOR SALE AT THE BUFFELSPOORT INFO CENTRE

“Wild Flowers of the Magaliesberg” by Kevin Gill and Andry Engelbrecht 

 

“The Magaliesberg” by Vincent Carruthers 


The books are available from the Buffelspoort Valley Tourism and Information Centre

Click on the image for more info

 

Monday
Jan182016

Buffelspoort Dam 

All info from : www.carpfishingsouthafrica.co.za

Buffelspoort Dam is one of the lesser known dams in the North West and lies near the gorgeous Magaliesburg mountains. Buffelspoort dam is in the region of Marikana, about 30km from Rustenburg. The water is crystal clear making it perfect for any angler. Buffelspoortdam opened its gates for the first time in 1937. It has a gross capacity of 10,251,000 cubic meters, and a surface area of 135.7 ha.

The dam is owned by Department of Water Affairs and they claim that it is one of the cleanest dams in the North West Province. The Sterkstroom River, that also supplies water to Roodjekoppies dam, insures that the dam has a constant level almost right through the year.

The dam has water-grass in some areas making fishing at Buffelspoort Dam difficult in those areas. There are other areas that are clean and perfect for fishing without any problems. Buffelspoort Dam camping has two resorts close to the dam where anglers can go to namely Buffelspoort Resort and Oemaramba Resort. Both of these resorts offer activities for the whole family.

Buffelspoort Dam Fishing is famous for its Black Bass especially during the summer months when they get caught quite frequently. The fact that the water is so clear and that you get spots with water-grass makes Buffelspoort the perfect dam for Bass.

Buffelspoort dam is also known for its big Carp that gets caught mainly in the winter months. There are also a big amount of Kurpers in the dam together with Yellow Fish that mainly gets caught while the angler are fishing for Carp. 

Oor die dam.

Buffelspoortdam is een van die minder bekende hengeldamme in die Noord Wes, boonop lê die dam in die natuurskone omgewing van die Magaliesberge. Buffelspoortdam is in die omgewing van Marikana, ongeveer 30km duskant Rustenburg geleë. Die dam se water is helderskoon wat dit ideaal maak vir enige hengelaar. Die dam het 'n kapasiteit van 10,251,000 kubieke meter en 'n oppervlakte van 135.7 hektaar. Die dam het sy deure vir die eerste keer oop gemaak in 1937.

Buffelspoort dam is onder die beheer van die Departement van Waterwese en hulle maak aanspraak daarop dat dit een van die skoonste damme in die Noord Wes Provinsie is. Die Sterkstroomrivier, wat ook die rivier is wat die Roodjekoppies Dam voed, verseker dat Buffelspoort dam ‘n redelike konstante watervlak handhaaf amper reg deur die jaar.

Die dam het plek-plek watergras wat dit vir die oewerhengelaar moeilik maak om daar te hengel, maar daar is wel oorgenoeg spasie in die ander gedeeltes van die dam wat aan die oewerhengelaar beskikbaar gestel word. Daar is twee oorde naby die dam wat vir die hengelaar slaapplek bied, naamlik die Buffelspoort oord en die Oemaramba oord. Biede bied ‘n variasie van aktiwiteite aan vir die gesin en is ‘n klipgooi van die dam af geleë.

Buffelspoortdam is veral bekend vir sy swartbaars wat gedurende die somermaande in groot getalle aangekeer kan word. Die feit dat die water so glashelder is, tesame met die watergras wat in hierdie dam voorkom, maak dit die ideale dam om vir hierdie vis te hengel.

Buffelspoort dam is ook bekend vir sy groot karp, veral in die wintermaande. Kurpers is ook volop in hierdie dam en Geelvisse word ook gereeld hier gevang, meestal ook maar terwyl die hengelaar opsoek is na karp.